Kom vier fees met 4 skrywers!

Kom vier fees met 4 skrywers! - Aangebied deur NB-Uitgewers

 23 Nov, 2017 om 6:00nm SAST

Ontmoet skrywers Deon Meyer, Rudie van Rensburg, Erns Grundling en omroeper/kookboekskrywer Martelize Brink en laat hulle jou boeke teken. Jou kaartjie sluit ‘n glas wyn, peuselhappies en ‘n geskenksak in.  

Koop aanlynkaartjies HIER

Vibe