Touch Of Class @ Centurion Theatre

Hierdie talentvolle kunstenaar, wat homself beskryf as skaam en teruggetrokke, luister graag na sinvolle musiek en beskou dit as ’n seën om elke dag te kan doen waarvoor hy lief is en dit nog boonop met sy vrou te kan deel. Ruhan glo dat musiek ’n universele taal praat en het groot bewondering vir die feit dat Deon, na al die jare in die bedryf, nog kan opgewonde raak oor nuwe klanke.

“Ek leer vreeslik baie by my vennoot. Ek het nog min mense teëgekom wat so passievol is oor musiek en sy instrument en dít is aansteeklik.

KOOP KAARTJIES

Vibe