Elvis Blue Live @ The Barnyard, Plett

Elvis Blue Live

Fri. 28 Sep, 2018 at 8:00pm SAST
 
 
 
 
Elvis Blue is ‘n gesogte Musikant in die Suid-Afrikaanse musiek bedryf wat harte van jonk tot oud verower, Nationaal sowel as Internationaal. Met ‘n betowerende dog komiese en unieke styl vermaak hy ongeveer 130 gehore per jaar. Van toeka se musiek tot nou sit Elvis Blue sy eie kleur en geur aan liedjies wat mense laat skaterlag en saam sing. Met ‘n intieme betrekking vertel Elvis Blue stories wat jou op ‘n reis neem of selfs weer laat droom. Dit alles terwyl hy toekkenings soos Tempo’s, SAMA’S & Ghoema’s laat inryg. Met ‘n opwindende album wat wag op die voorstoep bestek sy musiek tweetalig vir alle musiek liefhebbers!
Vibe