Jan Blohm - Die Liefde Album

 

Jan Blohm - Die Liefde Album

Thu. 14 Feb, 2019 at 7:00pm
 
 
 
 
Die Liefde Album is Jan Blohm se nuutste vrystelling na ses jaar, maar is nie gevul met heuning-lirieke wat drup nie, maar eerder die rou, eerlike waarheid wat nét Jan kan vasmessel in ‘n album gevul Blues, Rock & Poëtry.
Vibe