• Home
  • News
  • New Events

Nianell - My Beautiful Escape

NIANELL - MY BEAUTIFULL ESCAPE

Fri. 26 Oct, 2018 at 7:30pm
 
 

 

“This is my most personal album,” Nianell says. “But I also found it to be my most universal. People will find their own stories as I share mine on this album –and it is my sincere hope that the music on this album will inspire and heal,” she adds.

I just can’t wait to share my new music with fans.

 

Monumentale Cantus Koorfees

Die Monumentale Cantus Koorfees vind op 18 Augustus plaas by die Voortrekkermonument.

 

Maak reg vir 'n aand van verruklike koormusiek en samesangToon asb jou kaartjie by die Hoofhek – Kaartjies sal ook by die Monument te koop wees.

 

Ligte verversings sal te koop aangebied word.

 

BUY TICKETS

Back to the Blues - Koos Kombuis Live

Koos Kombuis Live

Fri. 21 Sep, 2018 at 8:30pm
 
 

Koos Kombuis (gebore Andre le Roux du Toit, November 5, 1954) is 'n Suid-Afrikaanse musikant en skrywer. Hy verwerf bekendheid as deel van 'n groep anti-establishment Afrikaanse musikante wat in die laat 1980's die kampustoer Voelvry aanpak. Koos Kombuis het sedertdien die status van legende in Afrikaanse kultuurkringe bereik. Uit sy pen het twee outobiografiese boeke, verskeie romans, digbundels en rubriekbundels verskyn en hy word beskou as een van die beste liriekskrywers in Afrikaans met meer as 10 CD's op sy kerfstok. Sy musiekstyl is rou en eerlik. Hy tree meestal solo op en begelei homself op kitaar. 


Disabled Friendly
No Children
Secure Parking
Smart casual
Accommodation available
Food options Available
R.O.A.R
18+

Klankpalet

Klankpalet

Sat. 18 Aug, 2018 at 10:30am
 
 
 

Klankpalet is 'n funksie ten  bate van twee seunshuise by die Louis Botha Kinderhuis wat die talente van kunstenaars soos Chris Coetzer, Lieze Stassen, Vitulari Cantores en die Afrikaanse Seuns Hoër se Simfonie Orkes sal ten toon stel.

Daar sal ook digters en ander kunstenaars wees wat hul werk gaan kom uitstal.

Kom geniet die oggend saam met ons!

Continue reading

Vibe