• Home
  • News
  • New Events
  • Jo Black by Rant en Dal Prisma - Fondsinsameling

Jo Black by Rant en Dal Prisma - Fondsinsameling

Kom geniet 'n wonderlike dag van vermaak, kuier en baie pret saam met ons.  

KOOP JOU KAARTJIE VOOR 1 Junie en spaar R25.00!!!!

 

U kan die volgende verwag:

Koffietuin, biertuin en kosstalletjies beskikbaar

Hope pret vir die kinders vanaf 15:00

SA vs. Australië op die grootskerm @ 17:00

 

Ons het die volgende beskikbaar:

Parkering & shuttle

Gestremde parkering

 

LET WEL:

Geen vuurwapens

Geen strandsambrele en gazebo's

Geen koelhouers / stoele / eetgoed!

 

U kan aanlyn kaartjies bestel en betaal deur middel van:

Visa / Master Card

SID EFT

Zapper

 

Indien die bogenoemde gladnie moontlik is nie, kan u die kerkkantoor skakel.  Kaartjies sal elke Donderdag tussen 09:00 en 14:00 beskikbaar wees.  U kan of kontant, of "manual eft" of met u kaart kom koop.  Ons versoek asseblief dat die aankope by die kerkkantoor u absolute laaste opsie is om te oorweeg.

 

Ons sien uit om u daar te sien!

 

Rant-en-dal Prisma Groete

Vibe