LiG Lesersdag: Bloemfontein 2020

LiG Lesersdag: Bloemfontein 2020

Sat. 18 Apr, 2020 9:00am - 1:00pm
 
 

Kom geniet ‘n bederf-oggend saam met LiG. Ons kuier gesellig saam, luister na inspirerende sprekers en kry kos vir die siel, gees en liggaam. Ons word ook vermaak deur die geliefde en talentvolle Leah!

REëLINGS:

  • Toegang: R340 per persoon (individue).
  • Gasvroue: Indien jy as gasvrou wil optree, kontak This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  om u gasvrou-kode te ontvang: bespreek 10 kaartjies en kry 'n verrassing daarby!  Beperkte tafels beskikbaar tot einde Februarie 2020.
  • Ingesluit: ‘n heerlike maaltyd en ‘n geskenkpak.

LET WEL:

  • Daar word ongelukkig geen voorsiening gemaak vir spesiale dieetvoorkeure nie.
  • Oorgenoeg veilige parkering.

Ons sien uit om u by die dag te ontvang!

Vibe