Ds Hennie Prinsloo – Boeke / DVDs

Ds Hennie Prinsloo – Boeke / DVDs

 

Geagte Leser, Luisteraar en Kyker

Saam sien ons uit na die koms van ons Here Jesus Christus en wil ek baie dankie sê vir u volgehoue ondersteuning en gebede vir ons bediening. Hierdie platform stel my instaat om u bestellings vinniger en makliker te verwerk en ons waardeer u bydraes ongelooflik baie!

Die materiaal is in die volgende formaat beskikbaar:

  • Fisiese Boeke
  • DVDs
  • PDF
  • OF ek kan u hele bestelling op 'n digitale stokkie/USB laai (hierdie stokkie werk op smart/android selfone, usb-motor-radios, rekenaar en tablette...)

BESTEL NOU

Vibe