Lekker Woes met Jaco van Dyk
Kom geniet 'n virtuele interaktiewe lewendige aanlyn musiek vertoning en gesels program saam met Jaco sy gaste!
Red Die Boer Restaurant Teater Show 1 on Friday 29 Jan 2021 @ 6:30pm
Skakel in op Woes met YouTube op jou Smart TV want wat is 'n braai op 'n Vrydag sonder Woes. Jaco en Hammie is weer gereed om die kykers deur 'n emosie-belaaide program van lag, saam gesels, musiek en spanningsvolle veilings te neem. Frydag sien ons vir:
Elvis Blue > Dewald Wasserfall > Leah > Emo Adams > Mathys Roets > Elandré
Click here: KYK SAAM
Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.
TELEFOON:
012 880 26 35
WERKSURE:
Maandag - Vrydag @ 9VM – 5NM
Saterdae @ 10VM – 4NM
Sondag @ 10VM -1NM
Publieke Vakansiedae: 10VM – 1NM