Events @ Weiveld

Die immergewilde venue, Weiveld is weer oop!

Lekker kuier en langarm in Pretoria. 

Kunstenaars tree ook van tyd tot tyd op. Informasie en kaartjies vir optredes beskikbaar by www.tixsa.co.za of by deur (afhangende van beskikbaarheid).

Ouderdomsbeperking: 18 Jaar en Ouer.

Drag: Smart Casual (netjiese kortbroeke en sandale is welkom)  

Vir direkte aankope, kliek op die skakel en bespreek vooruit vir jou gunsteling kunstenaar of geleentheid.

KLIEK HIER

 

Vibe